Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Vendôme Op-pop Mark | 5 Februarie 2022

5th Feb 2022 @ 10:00 am

SATERDAG, 5 FEBRUARIE 2022 is dit weer sulke tyd by Vendôme Wynlandgoed, Paarl.
Kom spandeer die dag saam met familie en vriende – hier is iets vir almal!
Die mark begin om 10:00 en daar is alles van heerlike ontbyte met warm koffie wees tot vars brode, kerrie, mediterreense lekkernye, veganistiese soppe ens.
Wyn van die landgoed, Craft bier, Vonkelwyn en Likeur sal vanaf 11:00 te koop wees.
Ons het ook skilderye, klere, charcuterie, linne, kussings, leerware, juwele en nog baie meer beskikbaar.
Streng Covid-19 protokolle sal gevolg word.
Vir meer informasie, kontak gerus vir Sonja by 065 725 6500 of sonjasissing@gmail.com

Details

Date:
5th Feb 2022
Time:
10:00 am

Venue

Vendôme Wynlandgoed
Arboretum Ave, Paarl
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map