Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Toringkerk Kerssangdiens

5th Dec 2021 @ 7:00 pm - 8:30 pm

K E R S S A N G D I E N S
Ons is baie opgewonde vir ons jaarlikse Kerssangdiens en kersopvoering deur ons eie gemeentelede.
Kom sing saam. Kom kuier saam. En kom wees deel van hierdie stille en heilige nag. Jesus is gebore!
Jy is so welkom!
(Streng COVID protokol sal toegepas word. Onthou asb jou masker!)

Details

Date:
5th Dec 2021
Time:
7:00 pm - 8:30 pm

Venue

Toringkerk
301 Main Rd, Paarl
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map