Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Roan Ash @ Vendôme | 11 Maart 2022

11th Mar 2022 @ 7:00 pm

Roan Ash @ Vendôme
WAAR: Vendôme Wine Estate, Arboretum Laan, Paarl
WANNEER: Vrydag, 11 Maart 2022
TYD: Ons is oop vanaf 18h00, optrede begin 19h00
KOSTE: R250 per persoon (Prys sluit slegs kaartjie in)
BESPREEK BY: info@vendome.co.za of kontak 021 863 3905
MEER INLIGTING:
*Vendôme Wine Estate sal wyn, ander drink goed en kos te koop hê.
MEER OOR ROAN ASH:
Roan Ash is ‘n multi-talentvolle sanger en liedjieskrywer van Pretoria, Suid-Afrika met ‘n moderne “soulpop-country”-styl.
Vroeg in 2018 is Roan se 7 snit EP vrygestel met die titel, Whiskey To My Soul wat Platinum-status in minder as ‘n jaar bereik het.
Roan se liedjies verskyn op die “A-List Country Music Playlist”, wat een van die top 5 snitlyste ter wêreld is en sy “streams” het tot op hede die 30 miljoen-kerf wêreldwyd bereik en klim steeds. Die liedjies I Ever Saw Heaven en Whiskey to My Soul het nommer een op verskeie Suid-Afrikaanse radiostasies bereik en albei hierdie musiekvideo’s het meer as ‘n miljoen “streams” op YouTube bereik.
ONS SIEN UIT NA ‘N ONVERGEETLIKE AAND 🍷

Details

Date:
11th Mar 2022
Time:
7:00 pm

Venue

Vendôme Wynlandgoed
Arboretum Ave, Paarl
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map