Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Radio Kalahari Orkes | Vendôme Wynlandgoed

19th Nov 2021 @ 6:00 pm

Kom geniet ‘n heerlike aand by Vendôme Wynlandgoed met die Radio Kalahari Orkes!
Met die talent van Ian Roberts, het die Radio Kalahari Orkes deur die lengte & breedte van ons pragtige land getoer en maak hulle Vrydagaand die 19de November ‘n draai by ons!
Julle kan onverskillige musiek verwag wat ruik, proe en klink soos die veld met ritmes van windpompe en stowwerige landskappe.
‘N bietjie Rock n Roll, Ghoema, Latyns & Africana musiek, perfek vir ons reënboog samesmelting!
Kos en wyn te koop wees deur die loop van die aand.
Kaartjies is R250 per persoon.
Tafelbesprekings is NOODSAAKLIK.
Om te bespreek, epos vir Marissa by info@vendome.co.za
Ons sien uit na ‘n onvergeetlike aand!

Details

Date:
19th Nov 2021
Time:
6:00 pm

Venue

Vendôme Wynlandgoed
Arboretum Ave, Paarl
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map