Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Radio Kalahari in Wellington!

5th March 2022 @ 7:30 pm - 10:00 pm
RKO se musiek strek van ‘n diep gewortelde plek wat Ghoema, Latyns en Afrikana musiek aanneem en ook enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is egter ferm op die hede.
Met akoestiese toerusting amper so oud as hul leuse speel die klanke uiteen: viool, kitare, dobro, mondfluitjie, bas, gazoos, pennyfluitjie en ‘n ou Fender Telecaster.
RKO is op 20 April 2017 vereer met ‘n FAK – Prestige-toekenning vir die uitstekende bevordering van Suid-Afrikaanse volksmusiek.

Details

  • Date: 5th March 2022
  • Time:
    7:30 pm - 10:00 pm

Venue

  • Die Bôrdienghuis Teater
  • 14 Burger Street
    Wellington, Western Cape 7655 South Africa
    + Google Map
  • Phone +27 61 156 5386