Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Online en Fine? (Paarl)

28th Nov 2021 @ 3:00 pm

Ons is online, maar is ons fine? Kom ons gesels daaroor!
Online en Fine is ‘n komiese eenvrouvertoning met liedjies, stories en karakersketse. ‘n Skoon vertoning wat jy heerlik saam met jou vriende kan geniet!
28 November
15:00
Ou Meulteater
R80
Bespreek by 083 524 3744 / oumeulteater@gmail.com

Details

Date:
28th Nov 2021
Time:
3:00 pm

Venue

Ou Meulteater
56 Mill Street
Paarl, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map