Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Nataniël in Concert – Paarl

20th Nov 2021 @ 7:00 pm

Ná ’n lang afsondering en geen reise vir meer as ’n jaar nie, keer Nataniël tans terug na die verhoog met ’n landswye reeks Saterdagkonserte in talle van sy geliefde kerke.
’n Intieme konsert word op Saterdag 20 November 2021 om 18:30 vir 19:00 aangebied in die Toringkerk, Paarl.
Hierdie vertoning bestaan uit musiek, oud en nuut, oorspronklik en immergroen, jazz, blues, soul, pop en eksentriek, altyd verrassend. En natuurlik Nataniël se nuutste kenmerkende stories.
Nataniël deel die verhoog met pianis Charl du Plessis
Kostuums is deur Floris Louw.
Beperkte sitplekke beskikbaar!
Boeke, CD’s en ander produkte te koop!
Geen kinders onder 15.
Alle veiligheidsprotokol word gevolg.
Maskers verpligtend.
Bespreek betyds op www.toringkerk.co.za

Details

Date:
20th Nov 2021
Time:
7:00 pm
Website:
tkmarkietie.co.za/product/nataniel-in-konsert

Venue

Toringkerk
301 Main Rd, Paarl
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map