Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Musiek, Pizza en Rooiwyn!

21st Mar 2022 @ 7:00 pm - 9:00 pm

Kom geniet ‘n aand onder die sterre saam met Michael by Zonnevanger Venue. Met ‘n uitsig oor die Drakenstein Berge en ‘n lekker pizza, burger en glasie wyn kan jy definitief nie verkeerd gaan nie. Daar sal ook ‘n kindervermaak area wees waar julle kinders ‘n fliek kan kyk of hulself geniet onder toesig. Kinder kaartjies sluit ietsie in om te eet. Ons kan nie wag om julle daar te sien nie
Besprekings: 072 520 0727 of info@axurecreations.co.za

Details

Date:
21st Mar 2022
Time:
7:00 pm - 9:00 pm
Website:
www.quicket.co.za/events/151545-michael-lindt

Venue

Zonnevanger Wedding Venue
Voor Paardeberg Road, R44
Noorder-Paarl, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map