Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

KUIER VIR N DOEL MET IVAN ROUX EN SUNE HUYSAMEN

10th Apr 2022 @ 12:00 pm - 5:00 pm

KUIER VIR N DOEL BIED AAN
10 APRIL 2022 OM 12H00
R50pp & onder 18 gratis
TEN BATE VIR
Six33 Learning Tree Foundation
KUIER VIR N DOEL, is n projek wat begin is om te prober n verskil maak vir ander, dis n platform waar kunstenaars en julle ons help om iewers te prober n verskil te maak.
Six33 Learning Tree Foundation het nou ons hulp nodig en ons beplan om 10 April 22 GROOT te gaan.
Kaartjies kan nie meer bekostigbaar wees as net R50pp en gratis vir kinders onder 18.
Ons het die spasie so bring jou sambreel / gazebo en stoel saam en kom en geniet die dag saam met ons.
Heerlike kosse en koue drankies / drankies sal verkoop word net daar waar julle sit en kuier!
Ons Kuier met Ivan Roux SA en Suné Huysamen die gaan een vir die boeke wees KAAPSTAD!
ASB bespreek jou kaartjie en kom en ondersteun!
https://qkt.io/Mh2rfL
of
0793457984

Details

Date:
10th Apr 2022
Time:
12:00 pm - 5:00 pm

Venue

Ruitersvlei Wine Estate
Suid-Agter-Paarl Rd, Paarl, 7646
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map