Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Karlien Van Jaarsveld by Kleinevalleij Estate

31st Oct 2021 @ 1:00 pm

SUMMER SESSIONS | Karlien van Jaarsveld – In vertoning met vol band!
.
.
Kallakat & Bobbyjaan wyn vrystelling by Kleinvalleij
Kom geniet die bekendstelling van Karlien en Bobby van Jaarsveld se wyne, Kallakat en Bobbyjaan met ‘n groot vertoning van Karlien en haar volle band!
‘n Dag op die grasperke met goeie dyne, kos en natuurlik musiek.
Bobby sal ook die dag hier wees.
– Sondag 31st Oktober 2021
– Deure maak 13:00pm ook
– Daar sal voorvertoning wees
– Karlien tree 17:00pm op.
Heerlike kosse, volle kroeg beskikbaar.
*Geen die kos of drank word togelaat*
.
.
#kleinevalleij #summersessions #karlienvanjaarsveld #summerconcert #kallakatwyn #bobbyjaanwyn

Venue

Kleinevalleij
R301 Rd
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
View Venue Website