Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kaleidoskoop Buitelig Vertoning

27th Apr 2022 @ 6:00 pm - 8:00 pm

Kom geniet Vryheidsdag op Nine Oaks druiwe-plaas saam met Kaleidoskoop.
Wat is nou mooier as ‘n Paarl sonsondergang met gras onder jou voete en musiek in jou ore?
Venue: Nine Oaks Noorder Paarl
Datum: Woensdag 27 April (Vakansiedag)
Tyd: 18h00 vir 18h30
Koste: R150 per persoon
R50 per kind o/12
Gratis kinders o/2
Bring asb eie stoel / kombers / kussings
GEEN VERVERSINGS MAG INGEBRING WORD NIE
Not only do we offer beautiful views, there will be several refreshments for sale at the event:
Kroeg met verskeie drankies en wyn (nie alkoholiese opsies beskikbaar).
Pizzeria met verskeie pizza opsies
Koffie & Tee stalletjie
Gourmet hotdogs en hoenderslaai
Die perseel is troeteldier-vriendelik (Alle diere MOET asb op ‘n leiband wees).
There will be several seating (hay bales) available. You are welcome to bring your own camping chairs/ blankets / pillows to be more comfortable.
No tickets for sale at the door.
Card facilities available.
Indien die weer ons planne omvêr gooi het ons voorsorg getref om onderdak te onthaal.
For any inquiries or requirements please contact Anrika at anrikavdm@gmail.com / 0721122115.

Details

Date:
27th Apr 2022
Time:
6:00 pm - 8:00 pm
Website:
qkt.io/LiJR8Y