Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kaalvoet Kersfees – Kerssangdiens

28th Nov 2021 @ 6:30 pm - 9:00 pm

*K A A L V O E T K E R S F E E S*
28 November 2021 hou ons ons jaarlikse Kerssangdiens – waar ons gaan saam luister, saam sing en saam kuier om as gemeenskap Jesus se geboorte te vier. Kom kuier saam met ons onder die plataanbome. Die Kerssangdiens gaan in ‘n piekniek styl wees op die kerk se parkeerarea (teer).
Om te volhou aan Covid maatreels vra ons dat elke gesin, vriendekring of individu vir hulleself die volgende sal bring:
– Jou eie piekniek mandjie/sak vir na die diens saam kuier in die grootsaal

Waar?: Toringkerk
Wanneer?: 28 November
Hoe laat?: 18:30 vir 19:00
Daar is ook by hierdie geleentheid vir jou kans om die Here te dank met jou Kersfees Geloofsoffer.
Trek uit jou skoene en kom geniet die Kerssangdiens en kuier saam met ons! Daar is lekker baie plek in die Toringkerk, so nooi gerus al jou vriende, familie en kollegas!
***ONTHOU: Kinders trek aan soos hulle gunsteling Kersverhaal karakters***

Details

Date:
28th Nov 2021
Time:
6:30 pm - 9:00 pm

Venue

Toringkerk
301 Main Rd, Paarl
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map