Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Just Jazz – Vat so! PAARL at KC 107.7

30th Jun 2022 @ 7:00 pm

Ons kom Paarl toe! Marthie en Bram Potgieter se Sincere Swing band. Hierdie show is geskik vir die hele gesin en ons wil julle tone laat opkrul van lekker kry en julle tone laat saam tydhou met lekker musiek. Kom kuier saam!
Dis by The Loft, Radio KC 107.7 en daar is net 50 sitplekke. Kaartjies is R150 pp en is beskikbaar by http://marthienel.com/bookings of 083 767 2701 vir navrae.

Details

Date:
30th Jun 2022
Time:
7:00 pm

Organizer

Marthie Nel Hauptfleisch Woman On Fire

Venue

KC 107.7
107 Breda Street
Paarl, Western Cape South Africa
+ Google Map
Phone:
+27 (0) 83 767 2701
View Venue Website