Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Jazz Piekniekkonsert | Jazz Picnic Concert

19th February 2022 @ 7:00 pm - 8:00 pm

Die vertoning begin om 19:00, en gaste is welkom om hul eie piekniekmandjies en drankies (geen glas) mee te bring. Trek warm aan en bring ‘n flits asook ‘n masker saam. Sien www.taalmuseum.co.za/covid-19/ vir die spesifieke protokolle.
Toegang is slegs R100 per volwassene en R80 vir pensioenarisse en kinders – kaartjies is beskikbaar by Computicket en, indien daar nog oor is, by die hek op die dag self vanaf 17:00. Jaarpermitte (tot 30 November teen 20%-afslag beskikbaar) kos R120 vir individue of R220 per gesin, wat toegang tot alle Volmaanpieknieks insluit.
DIE TAALMONUMENT EN TAALMUSEUM IS OOP VIR BESOEKERS – TANS GRATIS TOEGANG VIR KINDERS ONDER 18. Vir meer inligting oor al die ander opwindende geleenthede, konserte en kursusse by die Taalmonumentskakel 021 872 3441/863 0543, besoek www.taalmonument.co.za of volg hulle op Facebook. Die webtuiste bied boonop virtuele toere van die monument en museum, inligting in ses tale oor die simboliek van die Taalmonument asook baie interessante artikels oor Afrikaans, veeltaligheid en die instelling se verlede, hede en toekoms. Daar is voorts heelwat bronne vir skool- en navorsingsprojekte.

Details

Date:
19th February 2022
Time:
7:00 pm - 8:00 pm
Website:
tickets.computicket.com/event/jazz_piekniek_picnic/7174584/7174588/71436

Venue

Afrikaanse Taalmonument
Gabbema Doordrift St, Paarl
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map
View Venue Website